Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Karoo Prinia

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Vera R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Great welcome, cosy very comfortable stay, great time in historic Prince Albert. It was such a pleasant surprise when Jenny came around to welcome us. She explained everything we needed to know to make our stay comfortable and was eager to share what is available and places we should visit in Prince Albert. The house was more than we needed; we loved the wood burner as it turned out to be quite chilly, so the electric blankets were a huge blessing! When the weather changed, we braaied and spent time on the stoep - such a lovely setting. Staying in one of the original old Karoo houses was really very special. It's a great home for a family retreat. We'll be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jenny
The Karoo Prinia
Thank you for your review, Vera. The Karoo Prinia is a very special old lady, and we are so glad you both enjoyed your stay. We look forward to having you back here sometime.

Morné J
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Great. Lovely place, great hosts, we were very very happy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arnold Lionel Allan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Ons kuier was baie lekker. Ons het baie lekker gekuier. Die ontvangs deur die gasvrou was voorwaar 'n riem onder die hart. Die uitsig soggens is asemrowend en die outentieke styl is beslis uit die boonste rakke. Dit vul die geskiedkundigheid van die gebou baie goed aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jenny
The Karoo Prinia
Baie dankie Arnold. Ek is baie bly dat jy lekker gekuier het en dat jy die outentieke styl waardeur het.

Betsie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Baie lekker gebly. Ons het baie lekker gebly. Enigste probleem was die trappe by die voorstoep - dit is baie hoog vir ou knieë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jenny
The Karoo Prinia
Ons is jammer oor die trappe. Ons weet dit kan 'n probleem wees en dit is hoekom ons daar oor praat by die (house rules)

Ronelle R
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2024

Ons sal Karoo Prinia definitief aanbeveel. Baie lekker gebly by Karoo Prinia. Alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar. In die winter is die elektriese komberse en kaggel baie lekker. Die stoep is ook 'n heerlike kuierplek. Jenny het heeltyd met ons gekommunikeer en alles was perfek met ons aankoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Jenny
The Karoo Prinia
Baie dankie Ronelle. Ons sien daarna uit om jou weer te verwelkom!

Alison W
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2024

Great place to stay, in a lovely house! Lovely old cottages made into a comfy home, with a great stoep to sit on!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Carina B
Kort verblyf
4.2
Jul 2024

Sal graag weer hier wil bly. Ons het heerlik gebly saam met 3 honde.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anel S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jun 2024

Lekker, warm. Dankie vir al julle gasvryheid.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jenny
The Karoo Prinia
Plesier, Anel. Ek is bly jy het jou kuier geniet.

Jaco B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Skoon, netjies, uniek, rustig. Wens ons kon nog 'n nag hier deurgebring het. Ongelooflike akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jenny
The Karoo Prinia
Dankie Jaco. Julle mag enige tyd terugkom. Daar is nog baie om te sien en doen in Prince Albert!

Des B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Very relaxing. Nice house, nice setting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jenny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R2 850
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 850
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nieuwestraat 2B, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe6bf3b287ede4236bf14efb5135f1ce82796d7a053fa37d8bfa2d7dbc18bb386766409dcc054a0fdf658cdf9d82c68ad6ac7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 850 per nag, vir 6 mense 27 5 1 5 2B Nieuwe Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.233892028628 22.03077697235

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang