Molweni - Kamberg Valley B&B
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat P164, Kambergvallei, Mooi River Distrik, 3300, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 380 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Molweni is in die hartjie van die Kambergvallei met 'n pragtige uitsig op die Drakensberge en landelike gebied.
Dié verblyf bied 4 gastekamers wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Die eerste kamer het enkelbeddens en die ander 3 kamers het elk 'n dubbelbed. Elke en suite-badkamer het 'n stort en 'n bad, of slegs 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike kroeg en sitarea wat elkeen 'n TV en kaggel het. Daar word ook 'n heerlike Engelse Ontbyt word in die ruim eetarea bedien. Vegetariese en Vegan-opsies kan vooraf op versoek gereël word. Aandete is ook beskikbaar op vooraf versoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Janet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Hoofstraat P164, Kambergvallei, Mooi River Distrik, 3300, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Molweni - Kamberg Valley B&B het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat P164, Kambergvallei, Mooi River Distrik, 3300, KwaZulu-Natal