The Kraal
Kry 15% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Vanaf R5 550 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
The Kraal, Mabalingwe is 'n selfsorgvakansiehuis vir 8 gaste in die Mabalingwe Natuurreservaat.
Hierdie ruim dubbelverdiepinghuis het 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die solderkamer het 4 enkelbeddens. Die kamers deel die gebruik van 'n badkamer wat 'n stort het.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriee toegerus. Etes kan by die toonbank of die etenstafel geniet word.
Gaste kan in die sitarea ontspan wat lei na 'n kuierdek met 'n vuurput en 'n plonspoel met 'n uitsig oor die reservaat.
Veilige parkeerplek is beskikbaar. Selfry-wildritvoertuie is teen ekstra koste per dag dag te huur.
Die oord spog ook met geriewe en aktiwiteite soos wildritte, perdry-wildritte, koue en warm swembaddens, en 'n buitelug-spa.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Lynette Geverifieer
Eiendomme 24
Resensies 280
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Langs die R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink The Kraal het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo