Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Lady Grace

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oak-straat 49, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Vanaf R935 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Lady Grace bied verblyf in 'n rustige landelike omgewing in Greyton. Die eiendom spog met groot skadubome in 'n oop binnehof gevul met tafels, stoele, bankies en 'n outydse stoepswaai.

Verblyf by The Lady Grace bestaan uit 14 individueel versierde kamers. Hierdie kamers is ingerig met óf 'n dubbelbed óf 'n koningingrootte-bed; toegerus met Egiptiese katoenbeddegoed, en elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer. Die meeste kamers het 'n privaat patio-area, en 'n paar van die kamers het 'n kaggel.

Daarbenewens het elke kamer gratis WiFi, komplimentêre toiletware en 'n oorhoofse waaier. The Lady Grace is 'n hanetreetjie weg van die plaaslike koffiewinkels, brouerye, kruidenierswinkels en natuurlik die Saterdagoggendmark.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 287 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Theodor P
5.0
Baie gerieflik en ideaal vir oornag in Greyton. Baie gerieflik en goed geleë in sentrale deel van dorp.
Jan 2025
Daniela B
Gesin met klein kinders
5.0
Peaceful. Our stay was short but great.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Yolande D
Saam met lewensmaat
5.0
A wonderful stay in beautiful surroundings run by friendly and warm staff. We had a lovely stay. Only wish it was longer. Such great va...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Mc B
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike ontvangs en uitstekende ligging. Heerlike oornag deurgebring.
Des 2024
Jackie H
Saam met lewensmaat
5.0
Loved every minute of it. It was absolutely blissful. I will definitely be back. A TV in the room would have been amazing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 287

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Oak-straat 49, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Lady Grace het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 935
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 935
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oak-straat 49, Greyton, 7233, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA48bc633513c3c39387aefc41a718524031e98e662511705387afd6bd1f3059162d4fd80ad5f273a718bac933bd694a199b3a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R935 per nag (plek vir 2) 287 5 1 5 49 Oak Street Greyton 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.05049881359 19.608457921688

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang