Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Lazy Grape Guest Lodge & Spa

  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Benoni-weg 119B, Benoni Small Farms, 1501, Gauteng
  • Vanaf R995 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

The Lazy Grape Guest Lodge & Spa is in die rustige area van Benoni Small Farms geleë. Die lodge is 16 km vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe en 1 km vanaf die Kopanong Hotel & Conference Centre.

Verblyf bestaan uit 10 eenhede en bied slaapplek aan 28 gaste. Al die eenhede beskik oor 'n TV, sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, gratis WiFi, lugversorging en spa-geriewe.

Al die tariewe sluit 'n volledige Engelse ontbyt in en 'n aandete- en middagete-spyskaart is beskikbaar. Die lodge maak voorsiening vir funksies en konferensies.

Gaste het toegang tot wasgoedgeriewe en 'n groot onthaalarea wat kroeg en restaurant, binne- en buitebraaigeriewe en 'n kaggel insluit.

Die verblyf is naby 2 hoofweë geleë, wat maklike toegang tot Johannesburg en Pretoria bied.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Maureen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Benoni-weg 119B, Benoni Small Farms, 1501, Gauteng
  • Gaste dink The Lazy Grape Guest Lodge & Spa het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 995
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 995
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Benoni-weg 119B, Benoni Small Farms, 1501, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7lR6cxZjDUPrSduLMMGSYqCWUimfRYhB9PK5rQI31JnL4D4Uw2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 119B Benoni Road Benoni Small Farms 1501 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.117944444444 28.317972222222

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang