The Lazy Lizard Guesthouse
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Kothuise
- Selfsorg
Huisreëls
Tariewe is op 'n selfsorgbasis.
Elke kothuis het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind. Geen besoekers word toegelaat nie.
Uitkloktyd is voor 10:00 op die vertrek datum.
The Lazy Lizard Guesthouse het nie kredietkaartgeriewe nie en aanvaar net kontant.
Die kothuise word daagliks skoongemaak, behalwe op naweke en openbare vakansiedae.
'n Kontinentale ontbyt is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.
Troeteldiere word toegelaat mits dit vooraf gereël word.
Minimumverblyf van 2 nagte oor naweke en 3 oor langnaweke.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mendoza-rylaan 3, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal