Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Lemon and Olive Tree Cottages

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Willeatha M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Sien sterre. Pragtige plekkie. Is baie groter as wat die fotos aandui. Alles wat ons nodig gehad het was daar en meer. Die kamer is ruim en die aircon was 'n pluspunt, want dit was 'n baie koue en nat naweek. Sal weer kom en aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesl O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Laaste minuut bespreek om sneeu te kom kyk. Baie dankie, ons het heerlik geslaap in jul pragtige plekkie. Alhoewel dit buite yskoud was, was dit heerlik warm binne.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Pragtige luukse, moderne, minimalistiese selfsorgeenheid. Ons het in die "Olive Tree" eenheid gebly. Die eenheid was baie mooi skoon en het alles ingehad om jou verblyf gerieflik en lekker te maak. Die eenheid het 'n oop leefarea met 'n sitkamer en kombuisarea, 'n gemaklike bank was in die sitarea, waar jy kon sit en TV kyk. Die WiFi het goed gewerk. Daar was 'n toonbank en hoe stoele in die kombuis waar jy kon sit en eet. 'n Lekker groot yskas, en vars melk was voorsien in die yskas. 'n Opwasarea met skottelgoedseep en opwasklape was voorsien. 'n Groot mikrogolfoond en 'n induksieplaat wat jy kon gebruik het om kos te maak. Breekware en eetgerei was voorsien. Daar was 'n koffiemasjien met 2 pote vir een keer se gebruik. Daar was suiker, tee en koffie voorsien. Die badkamer was lekker groot met 'n inloopstort en kwaliteit badhanddoeke was voorsien. Die warm water was gou warm vir 'n lekker stort. Daar was 3 houers in die stort vir shampoo, conditioner en lyfseep, maar ongelukkig was dit dol leeg. 'n Mens kon sien dit was gebruik deur die vorige gaste. Dit sal waardeer word as daar seep in die stort kan wees; daar was wel handseep by die wasbak. Die slaapkamer het 2 koningsgrootte beddens ingehad, met kwaliteit wit linne asook 'n elektriese kombers. Die bed was lekker vinnig warm en ons het baie lekker geslaap op die goeie kwaliteit matras. Daar was ook 'n lugversorging in die slaapkamer wat uitstekend gewerk het, en dit het gemaak dat die hele eenheid warm was toe dit so reën en koud was met sneeu op die berge. Dankie vir die lang spieël in die kamer; 'n mens kry dit selde in 'n eenheid, asook vir die haardroër. Ons kommunikasie was goed met 'n vriendelike gasvrou wat vir ons die aanwysings en kode vir die sleutelboksie van die eenheid gestuur het. Die in- en uitklok was baie gerieflik en eenvoudig. Parkeerplek was veilig op die perseel. Hierdie eenheid is luuks en het alles om jou verblyf baie gemaklik en aangenaam te maak. Ons kan die eenheid aanbeveel en ons sal graag weer hier wil kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanle
The Lemon and Olive Tree Cottages
Baie dankie vir die lekker volledige resensie. Jammer oor die shampoo...

Annemie N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Goeie verblyf. Uitstekende kommunikasie. Baie mooi en skoon plek. Ons het lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elda K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Lovely. Guesthouse was very neat, clean and comfortable. We had a lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben K
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Een nag oorgebly nadat ons 'n troue bygewoon het. The Lemon and Olive Tree Cottages is 'n ideale oornagplekkie. Baie goed toegerus, netjies en skoon. Reëlings vooraf en verskaf van inligting om perseel in te gaan is goed. Aangename verblyf.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

André M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Enjoyed it. Kitchen had everything needed. The bathroom was very nice. Close to Spar and the main road.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Jul 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Michelle E
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Heerlik gekuier, ligging pragtig tussen die berge. Die akkommodasie was baie netjies en ons het lekker gebly. Gasvrou vriendelik en behulpsaam. Ek sou hou daarvan as die cottage gediens kon word elke dag, al moet ek meer betaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanle
The Lemon and Olive Tree Cottages
Dankie Michelle, sal in die toekoms hierna kyk.

Nico A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Uitstekende netheid en diens. Waarde vir geld. Voorsien in alle behoeftes. Puik toegerus met alle geriewe. Plek waar jy heerlik kan rus en ontspan na 'n dag op pad. Saluut.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hanle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murchison-straat 23, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA867f75fc17ce9f80bbbadb9bff56b33393f8e06c2116b76671327e63303c6f50051f065935508bcecdfcd0c67f2a69c37605?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 23 Murchison Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.373417427916 19.305689050958

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang