Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Lemon and Olive Tree Cottages

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murchison-straat 23, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Lemon and Olive Tree Cottages is knus tuinkothuise op die eienaar se perseel, maar gaste het toegang tot hul eie geriewe en 'n privaat ingang.

Lemon Tree Cottage het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n groot stort. Die eenheid het 'n kombuisie met basiese verhit-en-eetgeriewe soos 'n yskassie, induksieplaat, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die Olive Tree-eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n ekstra bed vir kinders. Die badkamer het 'n stort.

Gaste kan in die tuin of op hulle eie stoep ontspan. Daar is braaigeriewe. Lemon and Olive Tree Cottages is naby plaaslike winkels en restaurante sowel as die Ceres Gholfklub. Gratis WiFi is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Christine V
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek. Die akkommodasie is baie skoon en netjies. Dit is goed ingerig vir die koue Ceres aande en die bed slaap baie lekker.
Sep 2024
Renet L
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik, veilig en netjies. Lekker, dankie. Was veilig, netjies, pragtig en het spasie gehad sodat my hondjie kon rondsnif in die erf sonder dat ek ...
Sien meer
Sep 2024
Willeatha M
Saam met lewensmaat
5.0
Sien sterre. Pragtige plekkie. Is baie groter as wat die fotos aandui. Alles wat ons nodig gehad het was daar en meer. Die kamer is ruim en die aircon...
Sien meer
Jul 2024
Liesl O
Saam met lewensmaat
5.0
Laaste minuut bespreek om sneeu te kom kyk. Baie dankie, ons het heerlik geslaap in jul pragtige plekkie. Alhoewel dit buite yskoud was, was dit heerl...
Sien meer
Jul 2024
Ronel V
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige luukse, moderne, minimalistiese selfsorgeenheid. Ons het in die "Olive Tree" eenheid gebly. Die eenheid was baie mooi skoon en het alles inge...
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hanle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Murchison-straat 23, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Lemon and Olive Tree Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Ceres Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murchison-straat 23, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA867f75fc17ce9f80bbbadb9bff56b33393f8e06c2116b76671327e63303c6f50051f065935508bcecdfcd0c67f2a69c37605?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 43 5 1 5 23 Murchison Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.373417427916 19.305689050958

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang