Selfsorg in Fichardt Park

Finch & Fern Guesthouse

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 232 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Kurt H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Best guesthouse to stay in Bloemfontein. Finch and Fern Guesthouse is highly recommended. If you need an overnight stay to rest before the next trip home, this is the place! The owner communicated check-in procedures clearly and the premises were very tidy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Wonderlike plek, waarde vir geld. Heerlik gebly. Alles wat mens nodig het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracy P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Dit is baie skoon, netjies en gerieflik ingerig. Sal met graagte aanbeveel. Finch & Fern is baie sentraal geleë, naby winkels indien mens iets benodig asook naby die snelweg. Dit is baie skoon, netjies en gerieflik ingerig. Sal hulle met graagte aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrie P
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Jan 2026

Te klein. Nie waarde van nag se geld nie. Plekkie was baie klein. Ek moet eers al die vorige honde se optel ens. In foto is kombuis apart, maar is reg voor die bed in die kamer. Kan skaars beweeg en sê ook eie ingang tot unit, maar daar was nog units wat dieselfde ingang gebruik het.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

David C
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

Great stay and very beautiful. Very nice and clean place. The host was kind and informative to help us get everything we needed. We had a car and trailer - they were safely parked behind secure gates.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Maklike toegang tot verblyf deur self check-in. Goeie kommunikasie van eienaar. Heerlik, gemaklik, skoon, goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacky B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Easy check in and out, clean and tidy. Easy to check in and out, clean and tidy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sheldon M
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2025

10 uit 10! Beslis, sal vir seker weer daar wil gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joey S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Goeie waarde vir geld. Baie netjies. Lekker geslaap. Alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marianne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 232

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek

17 Van Der Post Crescent, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc60f1aa8bbc4ec0f5ab20473faa7fcab6635a5cd2f2a13f3617a5d2a34e0d08a263355a377cc93b2c929dfbfa29ef8f1804?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 232 5 1 5 17 Van Der Post Crescent Fichardt Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.15129347983 26.18415025218

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang