Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Lodge

Wildsplaas
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erfdeel 31 langs die R511, Thaba e Ntle Private Game Lodge, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Vanaf R4 625 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Lodge is reg langs die R511 en bied outentieke, privaat en omgewingsvriendelike verblyf in die pragtige Thaba e Ntle Private Game Lodge wat ongeveer 14 km buite Thabazimbi is. Dit is die ideale plek vir 'n rustige wegbreek saam met die gesin.

Die lieflike lodge bied slaapplek aan 6 volwassenes en beskik oor 3 aparte chalets met lugversorging. Elke chalet het 2 enkelbeddens wat ook as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word op versoek. Die badkamer in elke chalet het 'n stort, wasbak en toilet en elkeen het ook 'n buitestort. Alle linne, bad- en swemhanddoeke word voorsien.

Daar is 'n oopplan-hooflapa en dit beskik oor 'n aparte kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, lugbraaier, mikrogolf, Nespresso-koffiemasjien, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die lapa bied ook 'n knus sitarea met 'n kaggel en 'n eetarea met genoeg sitplek. Daar is ook 'n ysmasjien en oorgenoeg verkoelspasie vir gaste se drankies. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die lodge het 'n klimraam vir kinders en 'n piekniekplek onder die bome.

Gaste kan ook die ander venues op die plaas teen 'n ekstra koste bespreek om van die geriewe gebruik te maak.

Thaba eNtle bied aktiwiteite, pieknieks en opgemaakte bokse. Doen asb. direk by die bestuurder navraag vir meer inligting.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir The Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lounize Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 29

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Erfdeel 31 langs die R511, Thaba e Ntle Private Game Lodge, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Gaste dink The Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 625
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 625
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erfdeel 31 langs die R511, Thaba e Ntle Private Game Lodge, Thabazimbi, 0380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA209e7ddf7dda575238ffb30d2dab283091b1adf1a60e7ec962f8589d9e1d2837e7080b26b8dd74c13759cfa86fe3a3553eb1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 625 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Portion 31 off the R511 Thaba e Ntle Private Game Lodge 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -24.6638954 27.4174229

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang