Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Loft Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergstraat 83, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Loft Cottage bied knus selfsorgverblyf met 'n privaat ingang wat op dieselfde perseel as 'n apart gehuurde vakansiehuis geleë is. Dit kan 'n goeie opsie wees vir óf 'n paartjie óf 'n alleenreisiger.

Dié kothuis bied gerieflike slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne word voorsien; gaste word egter verplig om hul eie handdoeke saam te bring.

Hierdie kothuis het ook 'n kombuis wat toegerus is met 'n eenplaatstoof, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit hierdie kombuis lei 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Daar is ook 'n gemaklike rusbank en 'n TV met DStv. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel. Die ligging van hierdie eiendom is naby talle winkels en restaurante. Dit is ook gerieflik stapafstand van die strand af.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 37

Resensies 98

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Bergstraat 83, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergstraat 83, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53334dc4b9185ac9abb95e28e13cf6be8e297648c4b29d1c0ce528493377cd0b9fcb1910111691338b4523f12677abeafc47?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 83 Berg Street Gordons Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1618885 18.8689579

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang