The Lofts Overnight Accommodation
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerstraat 78B, Polokwane, 0700, Limpopo
- Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Lofts Overnight Accommodation skuil in die hartjie van Polokwane se middestad en is maklik bereikbaar uit alle rigtings. Ons is 5 minute vanaf Peter Makoba-stadion en 'n Virgin Active-gimnasium, en is ook naby puik restaurante.
Gaste kan kies tussen Solder-eenhede, 'n Sakpas-eenheid, Standaard Kamers en 2-Enkelbedkamers. Elke kamer het 'n badkamer met komplimentêre toiletware. Handdoeke en linne word voorsien. 'n Internetverbinding is beskikbaar.
Die eenhede word daagliks skoongemaak en daar is veilige parkeerplek. 'n Volledige plaasontbyt en aandete kan op versoek voorsien word indien vooraf gereël.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Manie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Voortrekkerstraat 78B, Polokwane, 0700, Limpopo
- Gaste dink The Lofts Overnight Accommodation het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 28 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerstraat 78B, Polokwane, 0700, Limpopo