Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Log Cabin

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Sigidi D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Fantastic, fabulous and fun. I enjoyed my stay and the change of environment as well as the mountainous view. The host was available for any enquiry.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Heerlik. Was 'n heerlike naweek. Alles mooi en skoon, goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aike-marié S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Perfek vir 'n naweek wegbreek! Sal The Log Cabin vir almal aanbeveel. Skoon, netjies en so gesellig vir 'n langnaweek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franja O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

The log cabin is 'n pragtige, ten volle toegeruste stukkie paradys. Ons sal beslis weer kom kuier, een aand is heeltemal te min. The host was deurentyd met ons per WhatsApp in kontak om seker te maak alles is in die haak, so vriendelik! Ons het absoluut niks kortgekom nie, daar is letterlik aan alles gedink. Die kaggel was 'n bonus en het gesorg vir 'n knus atmosfeer. Hierdie sal beslis ons "wegloop hoekie" word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Waarde vir geld. Dit was baie lekker en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Kuier in Tzaneen en omgewing. Baie sentraal gelee vir Magoebaskloof avonture. Pragtige plekkie in mooiste omgewing! Sal so graag weer gaan kuier in die wonderlike plek. Beveel met groot selfvertroue aan, alle verwagtinge oortref.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adrian G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Heerlik lekker gebly. Baie lekker. Goeie ligging. Baie mooi huisie met kwaliteit beddens en linne.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shanell P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Boshuisie kuiertjie. Baie oulike knus huisie. Heerlik gekuier by die kaggel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Selwyn E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rustig. Stil. Ontspannend. Fantastiese lekker ruim huisie in die woud. Rustig, met alles wat jy nodig het. Fantastiese eienaars wat baie behulpsaam is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlize J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Stil en rustig en baie mooi. Was 'n wonderlike wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Angela Isabel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 150
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Troutwaters Holdings A28.6, Langs die R71, Haenertsburg, 0730, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA94524b6694229abcc0a673a276956b79df9be3b29db72d17a41a022514a3bc1fd87a7f421242b5ef03995fa94c997c2962de?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 4 mense 39 5 1 5 A28.6 Troutwaters Holdings Off the R71 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.901665456083 29.987073397085

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang