Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Lookout Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rodger-straat 59, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Lookout Guest House is 'n lieflike gastehuis in Mosselbaai wat met 'n pragtige uitsig oor die see, die groter Mosselbaai-area en op die Outeniekwaberge in die verte spog. Die gastehuis is sentraal geleë wat dit die ideale basis maak vanwaar Mosselbaai en die omliggende area verken kan word.

Verblyf is beskikbaar in 5 eenhede wat smaakvol versier is. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en daar is 'n waaier of lugversorging, 'n kluis, yskassie, haardroër, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale in elke kamer.

Ontbyt en aandete word nie by The Lookout bedien nie, maar die eienaar kan aanbevelings oor wonderlike ontbytplekke in die dorp en restaurante vir aandete voorsien.

Die gastehuis bied lieflike ontspanningsareas waar gaste agteroor kan sit en die asemrowende uitsigte kan geniet en daar is 'n pooltafel vir vermaak. 'n Vergaderkamer en gratis WiFi is beskikbaar wat die verblyf ideaal maak vir sakereisigers. Die naaste lughawe is George s'n.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Herman Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Rodger-straat 59, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Lookout Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rodger-straat 59, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa35b1eaeb9563c0e35be989217beb4c2f06638134b8779169cde256855cc0a6d23cddfcd8c4dab89ed8179e3d1bc6383f3e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 59 Rodger Street Mossel Bay 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.185352124847 22.149471550926

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang