The Manson's Polofields
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Polofields-weg, The Polofields Waterfall City, Midrand, 2066, Gauteng
- Vanaf R3 218 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
The Manson's Polofields is 'n moderne selfsorgwoonstel in The Polofields, Waterfall City, Midrand en bied slaapplek aan 6 gaste.
Elk van die 3 slaapkamers het 'n dubbelbed en daar is 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet en die tweede badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, sitplek en 'n TV.
Daar is 'n balkon met 'n ingeboude braai. Polofields is 'n landgoed wat omhein is en sentraal geleë is.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Alimama Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 10
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- Polofields-weg, The Polofields Waterfall City, Midrand, 2066, Gauteng
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Polofields-weg, The Polofields Waterfall City, Midrand, 2066, Gauteng