Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Maxton Boutique Hotel

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 145 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Marissa Botha B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Pragtige, netjiese, skoon verblyf. Die bed slaap baie lekker. Maklike inboekproses. Pragtige, skoon en netjiese verblyf. Die voordeel is jy kan enige tyd daar inboek, dit wil sê 2 nm of 3 nm, wat werklik 'n voordeel is. Ons moet gereeld deur die nag ry om by ons bestemmings te kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilize V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Lekker stil, skoon en baie netjies. Baie netjies en skoon. Personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer by the accommodation woon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christina Wilhelmina V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Excellent. Excellent, friendly people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lara De D
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Kort maar luuks. Die verblyf is baie netjies en skoon. Die kamer is groot en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernelee G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Fantastiese ervaring. Puik diens! Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Heerlik stil en mooi koon. Sal weer daar bly. Ja, baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charnelle V
1 nag
4.8
Sep 2024

Lekker plek! Heerlik gebly, naby aan die hospitaal geleë.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris O
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Uiters gerieflik, strategies goed geleë en diens is vriendelik en behulpsaam. Uiters gerieflik, net effense padgeraas vroeg oggend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deven K
Kort verblyf
4.0
Mrt 2024

Awesome. It was a great stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jakes M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

We stayed there for a stop-over while visiting family in South Africa. Very good location. Comfortable bed. Swimming pool - which is a must if you travel through Upington in the summer time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lenore Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 145

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 295
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 295
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schroderstraat 122, Middelpos, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA64a09cd60a7a2f02341294f7ebc35903d10b056306c6022ff18a01ec29ee6416b8879781739ba324b044d309b69020978b5e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 295 per nag, vir 2 mense 145 5 1 5 122 Schroder Street Middelpos 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.444459433643 21.26751317791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang