Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Moorings 1

Selfsorg

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.1
Veiligheid
4.0
Leandra H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Dit was presies wat geadverteer was. Ons sal beslis met ons hele gesin terugkeer na The Moorings 1. Dit was eerlik prentjiemooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
The Moorings 1
Hi Leandra Baie dankie vir die review. Ons is so bly julle het lekker gebly by The Mooirngs 1. Ons hoop om julle met die familie gou weer te sien.

Denise Margeret S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Heerlik gebly, beste uitsig ooit, ek sal beslis weer kom. Ligging was wonderlik, weer was fantasties. Wil natuurlik permanent daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
The Moorings 1
Hi Denise, was so lekker om jul te kon verwelkom. Baie bly om te hoor julle het gehou van Moorings eenheid, dit is inderdaad 'n pragtige plekkie met van die beste see uitsig. Sien uit daarna om jul weer terug te verwelkom in die nabye toekoms.

Genene V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2023

Nice. The place was a lot smaller than anticipated but the beautiful view and location made up for it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

David V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2023

Die uitsig is fantasties! Die plekkie het alles in wat jy nodig het en is gerieflik. Alles was puik. Ons het so lekker daar gebly. Omdat ons 12 nagte daar geslaap het, sou ons net so elke 3rde dag wou skoonmaakdienste hê en skoon handdoeke. Ons het dit darm so op die 4de dag gekry. Op die 8ste dag moes ons vra daarvoor. En ons sou graag ons beddegoed wou 1x geruil hê in die 12 dae. Die gasgeiser was bietjie ongemaklik wanneer daar ander gaste ook was omdat die water of dan te warm of te koud was en mens nie lekker gerieflik kon stort nie. Maar wanneer ons alleen was was dit perfek! Dit is 'n ongelooflike lekker plek om te bly en alles is pragtig en baie gerieflik. Ons sal weer daar gaan bly en ook die plekkie aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Sanet
The Moorings 1
Hi David Baie dankie vir jul terugvoer, dit was wonderlik om jul hier te kon he en ons is bly om te hoor julle het die Moorings eenheid so geniet. Ons beleid is elke vierde dag skoon linne en dit was so gereël, ons was nie bewus dat daar op die agtste dag nie gedoen was nie. Maar ten spyte van dit is ons bly om te hoor julle het steeds lekker gebly en sien ons uit na jul volgende besoek.

Corrie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Beautiful, quiet and clean room. Great location and good value for money. Awesome experience. Will be back for sure. Thanks Sonet and the team.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacoline M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2022

Baie lekker gekuier en ontspan. Ek beveel aan dat die kombuisie 'n bietjie meer werkspasie moet hê. Asook 'n tafeltjie onder die TV waar mens op 'n rekenaar of laptop kan werk.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Sanet
The Moorings 1
Hi Jacoline, dankie vir die terugvoering. Ek het dit aangestuur vir die Huiseienaar vir opvolg. Hoop ons sien jul weer eendag.

Nick S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2022

All in all very good. Beautiful surroundings to have a sun downer on the rocks. Fabulous place to stay. Would have like to see a bigger table to eat from.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Sanet
The Moorings 1
Hi Nicksi Thank you for your feedback. We will speak to the Home Owner about the table outside and really look forward to welcome you as our guests again.

Ricardo C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mei 2022

Very nice place. Accommodation was adequate for us two. Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Sanet
The Moorings 1
Hi Ricardo, Thank you for booking your stay with us. We look forward to welcome you again.

Kevin H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.6
Apr 2022

Baie groot teleurstelling. Kombuis onvoldoende. Geen lugtoevoer in plek. Net 1 venster en skuifdeur. Geen tafel binne om by te eet nie. Geen privaatheid. Werkers loop/werk voor die deur. Bespreek vir 2 nagte, na 1 nag opgepak. Gaan kla by kantoor, tot dusver geen kontak van hulle af nie. Uiters swak.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Sanet
The Moorings 1
Dankie vir jul terugvoering. Ons is egter regtig verbaas oor julle reaksie aangesien u vrou gese het met aankoms dat dit presies is wat jul nodig het. Ons het aangebied om jul te skuif maar julle het besluit op Langebaan. Ons het die probleem met die klein tafeltjie aangespreek en die eienaar is tans besig om een aan te skaf asook plek te maak binne in die eenheid vir 'n beter eethoekie. Die foto's beeld duidelik die grootte van die eenheid uit en wat u sien is presies hoe dit lyk. Ons hoop nie dit verhoed jul om terug te keer na Paternoster nie en met jul volgende besoek sal ons beslis vir jul 'n spesiale aanbod gee.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 62

Resensies 837

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kreeftegang-keeromstraat, Crayfish Wharf-kompleks, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c87fc14da241841d651bd93ee24ef2f2d17279d29cbbc5ded76ff5563a7a9fdb514a42286cf2b7f719e39043fe8aa06e699?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 Kreeftegang Close Crayfish Wharf Complex 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.806437018352 17.883300889194

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang