Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Mulberry House at Buffelskloof Getaway

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Elanda Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 4

Resensies 1

Op LekkeSlaap 5 maande

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir The Mulberry House at Buffelskloof Getaway
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Dirk K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk K

Baie aangenaam en beveel dit sterk aan.

Mulberry het baie goeie fasiliteite en hoë kwaliteit kombuistoerusting. Ons het tamelik gekook. Alles was baie aangenaam. Ons is vriendelik ontvang en bederf met vrugte, plaaseiers en beskuit. Die area het pragtige natuursones, ruwe koppies en baie mooi voëllewe. Dit is op 'n werkende plaas met vrugteboorde; dit is nie so duidelik op die foto's nie, maar daar is 'n draad tussen die huis en die dam en die hele plaas is omring met groot heinings, so as jy wil stap in die veld moet jy bietjie vra oor hoe om dit te doen.

Vanaf R4 300
R4 300 R3 655
per nag (plek vir 6)
Vanaf R4 300
R4 300 R3 655
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kruisrivierweg, Buffelskloof Plaas, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10c04badb60e9f9825185dd6cee8f5e529197661d9c6b3d2c9f72f07335ea48942431834bbc428731e94d4837d38593026f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 300 nouVanaf R3 655 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Kruis Rivier Road Buffelskloof Farm 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.504695787414 21.878454236795

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang