The Nest
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Panorama-rylaan 42, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 250 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
The Nest is in Zinkwazi Beach in KwaZulu-Natal en bied slaapplek aan 6 gaste op soek na 'n vakansie met 'n 180 grade-uitsig oor die see.
Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort en die derde badkamer het net 'n stort. Alle linne, badhanddoeke en strandhanddoeke word voorsien. Elke slaapkamer het groot ingeboude kaste, klerehangers en lugversorging. Elke slaapkamer lei ook na 'n ruim dek met 'n fantastiese uitsig en buitemeubels.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n aparte opwaskamer met 'n tuimeldroër en 'n wasmasjien.
Die leefarea het 'n kuierarea wat na 'n groot stoep met buitemeubels, 'n swembad sonder 'n net en 'n beskutte braai-area lei. Die huis het ook 'n omsetter, DStv, WiFi en braaigeriewe. Daar is ook 'n TV-sitkamer met DStv en 'n draagbare lugversorgingseenheid.
Die perseel het laserstraalsekuriteit, gewapende reaksie, 'n elektriese hek en 'n heining. 'n Klein kluis word in die huis voorsien. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Daar is wel geen motorhuise nie, maar die parkeerplek is veilig.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Engela Geverifieer
Eiendomme 42
Resensies 5
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Panorama-rylaan 42, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Zinkwazi Beach Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Panorama-rylaan 42, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang