The Night Owl
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Besembiesie-weg 1061, Montana Park, Pretoria, 0182, Gauteng
- Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
The Night Owl bied selfsorgverblyf in die hartjie van Montanapark in Pretoria en is ideaal vir 'n gesin (2 volwassenes en 2 kinders). Hierdie selfsorg-eenheid is op die eienaars se perseel.
Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed. Die enigste badkamer is en suite met die hoofslaapkamer en het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.
Die hoofleefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n sitkamer wat gemaklike sitplek het en 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Vanuit die sitkamer lei 'n kombuis wat toegerus is met 'n eenplaatstoof met mini-oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met 4 stoele.
Die motorhuis is geskik vir 1 voertuig en 1 klein sleepwa.
Montana Park, een van die nuwer voorstede van Pretoria-Noord, is geleë aan die voorheuwels van die Magaliesbergreeks, bekend vir sy besienswaardighede, rustige karakter, moderne voorkoms, versorgde tuine en sy strategies geleë ligging na die meeste geriewe, toegangsroetes asook die Pretoria middestad.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Magda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Besembiesie-weg 1061, Montana Park, Pretoria, 0182, Gauteng
- Gaste dink The Night Owl het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Montana Park Pretoria Gauteng
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Besembiesie-weg 1061, Montana Park, Pretoria, 0182, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang