Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Old Butler House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breëstraat 53, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Old Butler House is 2 pragtige huise gebou in 1814 en 1840. Die 2 ou herehuise is langs mekaar geleë in die historiese deel van Nxuba (Cradock), elk met sy eie unieke geskiedenis.

Die 2 huise kan tot 16 gaste akkommodeer. Daar is 2 tuinrondawels met slaapplek vir 4 gaste en 'n tuinkothuis met slaapplek vir 3 gaste.

Die gastehuis se 11 en suite-kamers het elkeen 'n koninggrootte-bed, dubbelbed of enkelbeddens. Die kamers het koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskas, mikrogolfoond, vere- en bokhaar-duvets, 'n verwarmer, 'n waaier, 'n TV en gratis WiFi.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar met baie spasie vir sleepwaens.

Die tuin is groot en boomryk met 'n swembad en braaigeriewe vir gaste om te gebruik. 'n Wegneem-ontbyt of 'n aansit-ontbyt kan soggens op versoek bedien word. Ligte aandetes word ook bedien indien dit voor 13:00 op die inklokdatum bespreek is.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Witborde
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 128 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Jacques S
5.0
Lekker gekuier, dankie sal weer kom. Alles was reg, skoon, netjies ens.
Nov 2024
Celeste S
5.0
Excellent service and staff very helpful and friendly. Excellent will visit again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Elize S
Gesin met klein kinders
5.0
Perfekte keuse. Gasheer was baie vriendelik, behulpsaam en gasvry. Hulle plek is bitter mooi, skoon en netjies. Dit is veilig en daar is genoeg parkee...
Sien meer
Jun 2024
Elize S
Gesin met klein kinders
5.0
Perfek, so bly ek het hulle gekies. Gasheer was baie vriendelik, behulpsaam en gasvry. Hulle plek is bitter mooi, skoon en netjies. Dit is veilig en d...
Sien meer
Jun 2024
Wynand M
Gesin met klein kinders
5.0
Uitspan - oorslaap rusplek vir 'n reis. Lekker tuin met mooi bome en voëls en swembad.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Riana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 128

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Breëstraat 53, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Old Butler House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breëstraat 53, Cradock, 5880, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd7ac42501fc675edc5e2888b412a7c08cc16b9caf58e6ee4b255103159d085215d5bb348b880173b005bfc90f6f10e790b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 128 5 1 5 53 Breë Street Cradock 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.172896462681 25.616655885861

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang