Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Old Cabin

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.3
Manny C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Rustic retreat. Clean, friendly service and value for money. Ideal for a weekend getaway in the heart of Cullinan.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie D
1 nag
5.0
Mei 2024

Pleasant. All the necessary elements were there, and the mattress was good. A neighbouring dog's barking did disturb my sleep a bit at night, but that's beyond the control of the accommodation's owner. The next morning the owner jokingly said I should have asked him for ear plugs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Vinnige ontsnap uit die stap. Bo verwagtinge lekker gebly met alle geriewe en vriendelike gasheer en vrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manuela C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Comfortable and great value. Very clean and comfortable. Great value for money. Very close to the centre of Cullinan. Hosts are very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caru B
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Beste plekkie in Cullinan. Hierdie was die derde geleentheid wat ek by The Old Cabin gebly het en nie eenkeer spyt nie. Kan hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thealize V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Clean, neat, value for money, great hosts. It was clean and neat. Hosts are very friendly and helpful. Can't complain about anything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marius
The Old Cabin
Hi Thealize. Baie dankie vir jou goeie review. Dit was baie lekker om jou en jou ma te ontmoet en dankie vir die lekker geselsies! Hoop om julle weer te sien. Groete, Gisela

Motshetshe L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Memorable. My stay was great and I enjoyed every moment, especially the chats I had with Marius and Gisela!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clarissa W
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Oulike plekkie. Baie oulik gedoen! Lekker geslaap en vriendelik verwelkom en gegroet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Dr Len V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2024

Was lekker maar totdat bg verbeterings nie aangebring word nie, nie weer nie. 1. Baie ongerieflik met toilet wat nie sy eie afsluiting het nie, reuk trek hele kamer vol! 2. Dis selfsorg maar tog geen klein yskas nie? Ek moes met eienaars reel vir my insulien. 3. Geen veiligheidsdeur aan buitekant van kamerdeur nie. Hoofhek moet gemotoriseerd word - veiligheid snags!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Janine W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2023

Pleasant and comfortable. We had a friendly and welcoming greeting on arrival. The accommodations were comfortable and we had everything we needed. Value for money. Would go again if needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marius
The Old Cabin
Hi Janine. Thank you for your great review. Is was nice meeting you and we hope to see you again in the future. Greetings Marius & Gisela

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Marius Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R700
R700 R630
per nag, vir 2 mense
Vanaf R700
R700 R630
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Straat 51, Cullinan, 1000, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d3d35610ecb75c0b35779d9f867a346743608a7e7ba916336dbe908463941734ff3782552a0ef0222e096ae567945e57418?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R630 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 51 5th street Cullinan 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.666998317778 28.531013235023

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang