Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Old Village

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 182 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Stefan T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Unbelievable - but true. The house we stayed in is an old (1724), lovingly restored house in the countryside. If you don't like that, you should go to Langebaan or something. The entire estate is part of an organic farm. There is also a restaurant: unexpectedly excellent cuisine. Next door is an art gallery worth seeing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorraine N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

The place is cozy and neat. Perfect getaway for a quiet weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elani V
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Goeie waarde vir geld. Skoon, netjies en baie lekker restaurant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Doret J
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Pragtige ligging, wonderlike restaurant. Na 'n lang dag op die bergpaaie kon ons heerlik ontspan by hierdie pragtige, rustige plek. Dit was 'n bonus om 'n heerlike aandete en ontbyt by die restaurant te kon eet. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelof B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Rustig, met lekker vars lug en stilte. Pragtige geskiedkundige geboue, maar tog ook prakties ingerig. Asemrowende natuur en drafroetes tussen die suurlemoenboorde. Ons sal nie weer op 'n ander plek in hierdie omgewing oorslaap nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

As jy rus soek, is dit die regte plek; nie ver van die dorp nie. Onvergetelik lekker gebly! Mooi uitsig oor die dal, huisie was komfortabel met baie ruimte. Die kar was veilig geparkeer voor die deur. Kombuis was baie gerieflik, sitkamer was lekker groot en aangenaam. Alles was netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suleimaan G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Will be back soon. Amazing. Really loved the farm style aesthetic and extremely comfortable and cosy. Perfect base for exploring the Cederberg area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irma F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lieflike en rustige omgewing. So lekker gebly in 'n pragtige gerestoureerde huisie. Die aandete in die restaurant was uit die boeke uit!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla C
1 nag
5.0
Sep 2024

Heerlike verblyf! Heerlike verblyf! Baie hartlike ontvangs!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thys B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Verblyf en restaurant is onverbeterlik en baie goeie waarde vir geld. Ons verblyf in die Kliphuis was fantasties, maar beter as selfs die verblyf was die restaurant op die plaas. Vir ons wat gereeld in restaurante reg deur die land eet, was dit 'n absolute onverwagte ervaring, van die unieke spyskaart tot die mees fantastiese geregte. Hierdie mense kan kos maak soos min. Baie dankie, vir jou vriendelikheid; jy het 'n wenresep!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sonia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 182

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Modderfontein, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ssjOHmJcYkE1CQ1kJ3RZIrsd4vOS3mFuwKzJz2ogc81n9k4ie?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 182 5 1 5 Modderfontein Citrusdal 7340 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.606656963178 18.989319703336

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang