The Olive Tree Guest House
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Olivierstraat 1, Springbok, 8240, Noord-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
As jy op soek is na akkommodasie in Namakwaland is The Olive Tree net vir jou. Ons bied bekostigbare, luukse verblyf. As jy eers een keer hier was, sal jy nooit weer elders in Namakwaland blyplek soek nie!
Ons is heerlik sentraal geleë in die Noord-Kaap, naby Namibië en Upington, langs die hoofroete vanaf Kaapstad. Die gastehuis skuil teen die berg in Springbok, 'n pragtige dorpie propvol gasvryheid. Ons verblyf se warm persoonlikheid omvou gaste met gerief en luuksheid.
Kom ervaar persoonlike diens en ontspan rustig in hierdie unieke, stil plekkie. Kontak ons nou om jou kamer te bespreek. Verskeie kamers is beskikbaar met slaapplek vir altesaam 27 gaste. Ons waarborg privaatheid en ontspanning!
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Elna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Olivierstraat 1, Springbok, 8240, Noord-Kaap
- Gaste dink The Olive Tree Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Springbok Namakwaland Noord-Kaap
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Olivierstraat 1, Springbok, 8240, Noord-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang