The Omo’s Williams
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: William Nicol-rylaan en Broadacres-weg, 407-Jr, Zevenfontein, Midrand, 2191, Gauteng
- Vanaf R1 149 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Omo's Williams is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n kompleks in 'n wonderlike woonbuurt met 24 uur-sekuriteit en spog met 'n pragtige uitsig.
Dié eenslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Die kombuis lei na na 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die eenheid lei na 'n klein balkon. Gaste het toegang tot 'n gimnasium, swembad en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Alimama Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 9
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- William Nicol-rylaan en Broadacres-weg, 407-Jr, Zevenfontein, Midrand, 2191, Gauteng
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: William Nicol-rylaan en Broadacres-weg, 407-Jr, Zevenfontein, Midrand, 2191, Gauteng