Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Onyx

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heerengrachtstraat 49, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Vanaf R9 095 R8 186 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Onyx is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in die middestad van Kaapstad. Die gebou is ideaal geleë naby 'n verskeidenheid ontspannings- en sakegeriewe en besienswaardighede in en om die sakekern.

Dié woonstel het 2 vlakke, bied slaapplek aan 4 persone en bestaan uit 2 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-leefarea. Elke slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed; die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n aparte stort en bad, en die tweede slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die oopplan-leefarea het 'n goed toegeruste kombuis wat 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond, 'n stoof en ander toebehore bevat. Die aangrensende leefarea lei na 'n balkon wat lieflike uitsigte oor die omliggende area bied.

Die gebou spog ook met 'n swembad op die dak, 'n gasbraaifasiliteit en 'n vermaakarea wat gaste kan bespreek wanneer beskikbaar. Boonop is die gebou binne 3,5 km vanaf Kaapstad Stadion en die V&A Waterfront geleë, en ongeveer 20 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Goed

Netheid
2.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Thato Geverifieer

Eiendomme 26

Resensies 32

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Heerengrachtstraat 49, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Onyx het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R9 095
R9 095 R8 186
per nag (plek vir 4)
Vanaf R9 095
R9 095 R8 186
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heerengrachtstraat 49, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9935dc97ba14390c7964ef12ceac8fd8a7248922eb14624caca9d67f2090549566f2320b51134526fa474ab652df3ad26641?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R9 095 nouVanaf R8 186 per nag (plek vir 4) 1 5 1 4 49 Heerengracht Street Cape Town 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.91771 18.42692

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang