Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Orpen Kruger

Wildsplaas
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Orpen-hek R531, Krugerwildtuin, Welverdiend, 2499, Mpumalanga
  • Vanaf R6 790 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

The Orpen Kruger is 'n pragtige lodge op die drumpel van die Krugerwildtuin en Manyeleti Wildreservaat. Dié safari-lodge grens aan albei lodges met minder as 100 m vanaf elke hek, en is ideaal vir 'n bosveld-wegbreek met 'n geliefde.

Dié lodge bied verblyf in 10 chalets wat elk slaapplek bied aan 2 gaste. Elke chalet het lugversorging en 'n koninggrootte-bed met skoon, wit linne. Die stylvolle en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Badhanddoeke en seep word voorsien, maar gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke saambring. Ander geriewe in die kamer sluit 'n spieëltafel en 'n koffiestasie met 'n yskassie in. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Verder het elke chalet 'n buitestort en -bad.

Gaste het toegang tot die lodge se uitgestrekte sitarea en eetarea. Die hooflodge het ook 'n asemrowende swembadarea wat 'n uitsig oor die omliggende bosveld bied. Daar is 'n boma met 'n vuurput waar gaste saans met 'n skemerkelkie kan kuier.

Hierdie lodge, bekend vir sy goeie wildbesigtigings en opelug bosboma-etes, bied Groot 5-safari's in die Krugerwildtuin en Manyeleti-wildreservaat.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Wildritte
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Ligging

  • Orpen-hek R531, Krugerwildtuin, Welverdiend, 2499, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 6 790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 6 790
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Orpen-hek R531, Krugerwildtuin, Welverdiend, 2499, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c37238915fbef9fa9ae16d7b9e2e9500f5cc9f92cc40258f7b273b575b7f5ff67ed33c37ddc7211cfd92dfdad8b3cf3ba83?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 790 per nag, vir 2 mense R531 Orpen Gate Kruger Park 2499 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.546026 31.371076

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang