Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The OutLook Guest House

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coronation-weg 66, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R977 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The OutLook Guest House is ’n gastehuis wat B&B-verblyf in Pioneer Park, Newcastle bied. Die eiendom is net 1,4 vanaf die Amajuba Mall.

Verblyf word in deluxe-dubbelkamers en -koninginkamers, elk met ’n en suite-stort, kaste en ’n sitarea, gebied. Daar is ook ’n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en ’n platskerm-TV in elke kamer.

Gaste kan ook gebruik maak van die gedeelde gastesitkamer wat sitplek en ’n platskerm-TV het. Beperkte WiFi is beskikbaar.

Voetpaadjies lei na ’n lieflike tuinarea met sitplek en ’n grasdak-lapa, sowel as ’n swembad. Daar is parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 2 resensies vir The OutLook Guest House
Netheid
4.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
3.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Mncedisi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Coronation-weg 66, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The OutLook Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Newcastle KwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R977
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R977
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coronation-weg 66, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa2707da3539216cbd074d7ce7ad1b93c0b61f89cefe24afde38e62d154a7a2bba5115ee878936ffd6cdf91d0da6072a15780?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R977 per nag (plek vir 2) 2 5 1 4 66 Coronation Road Newcastle 2940 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.732494792828 29.934770198148
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang