Die Palms Gastehuis
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wiidstraat 11, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Palms Guest House is 'n lieflike selfsorg gastehuis in Hopetown wat gerieflike selfsorg-akkommodasie aan 16 gaste bied. Die gastehuis se ligging op die hoofroete deur Hopetown beteken dat restaurante en winkels maklik bereikbaar is.
Daar is 4 kamers en 'n woonstel, elkeen met lugversorging en koffie- en teemaakgeriewe. Die kombuis is volledig toegerus met vries/yskas, stoof, mikrogolf en skottelgoedwasser. Gaste kan hul etes in die eet-area of die Lapa geniet. Die Lapa is ook toegerus met braaigeriewe.
Al die kamers het yskassies en TV's met 'n DStv-dekodeerder.
Die gastehuis is omring deur 'n elektriese heining en voorsien ruim, veilige parkering op die perseel, selfs vir karavane.
Die gastehuis is met 'n rugsteunbattery en omsetter toegerus wat elektrisiteit aan al die ligte en TV's voorsien. Daar is ook 'n watertenk en drukpomp.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
CJ Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 98
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Wiidstraat 11, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
- Gaste dink Die Palms Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Hopetown Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wiidstraat 11, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang