Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Peninsula All-Suite Hotel

Selfsorg
  • Kapasiteit: 106 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 313, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 197 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

The Peninsula All-Suite Hotel is 'n elegante strandhotel in Seepunt, 'n luukse woonbuurt tussen die Atlantiese Oseaan en Seinheuwel. Gaste kan luukse verblyf met uitstekende diens in 'n uitstekende ligging op Kaapstad se Platinummyl verwag, met winkels, pragtige strande en restaurante binne maklike bereik.

Die hotel bied selfsorgverblyf in 'n verskeidenheid suites, wat almal spog met uitsigte oor die see vanaf óf die slaapkamers óf sitkamer. Sommige van die suites bestaan uit 2 slaapkamers en is geskik vir gesinne. Die Royal Suite beskik oor 3 slaapkamers en is ideaal vir 'n gesin van 4 volwassenes met 2 kinders. Die oopplan-suites bied elk slaapplek vir 2 volwassenes met 2 kinders.

Al die eenhede het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolf. Die suites bied ook lugversorgers, 'n TV met DStv, 'n kluis en koffie- en teemaakgeriewe.

Die hotel spog met 'n restaurant op die perseel waar gaste heerlike etes kan geniet, die Tech Room wat 'n vermaakkamer is wat vir gaste se eksklusiewe gebruik beskikbaar is, en bykomende geriewe soos 'n gimnasium, sauna, swembaddens, 'n speletjieskamer vir kinders , en veilige parkeerplek.

Besoekers aan Kaapstad het baie keuses in terme van doendinge en besienswaardighede, soos om die ikoniese Tafelberg, die langste wynroete te sien, walviskyk, voetslaan, branderplankry en die verskeidenheid kombuise wat aangebied word, te geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • 24-uur Kamerbediening
  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Witborde

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Dream Geverifieer

Eiendomme 19

Resensies 379

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Kusweg 313, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Peninsula All-Suite Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 5 197
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 5 197
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 106 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 313, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd53c86ef083c43af933d5427dcb98783e6aadb70c738601f3a2706e27242a7da29d64df86df1bdc007af8d8a46e1ed67747b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 197 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 313 Beach Road Sea Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.921673 18.37963

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang