Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Penthouse at The Tyrwhitt

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bath-laan 39, Rosebank, 2095, Gauteng
  • Vanaf R10 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Penthouse at The Tyrwhitt is 'n pragtige woonstel in The Tyrwhitt-woonstelgebou in Rosebank. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf met pragtige uitsigte oor die stad. Dit is 'n ideale opsie vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na luukse vakansieverblyf.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers, en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 'n koningingrootte-bed het. Elke slaapkamer beskik oor 'n en suite-badkamer met bad- en stortgeriewe.

Die oopplan-leefarea en -kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die ruim leefarea sluit 'n toonbank met stoele, 'n etenstafel en gemaklike rusbanke in.

Dié dakwoonstel lei na 'n balkon met oorgenoeg buitesitplek en 'n gasbraai. Gratis WiFi, 'n hysbak na die woonstel en veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ligging

  • Bath-laan 39, Rosebank, 2095, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 10 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 10 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bath-laan 39, Rosebank, 2095, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b862d4b72629c3debbe34cab83b3cc905e1d6f0ebf38d35de7e2e52d02c81fced1e84e202f2b784abff35af7a54edab2cb3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R10 000 per nag (plek vir 6) 39 Bath Avenue Rosebank 2095 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.145562063012 28.040092375086

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang