The Pier 8
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Albatros- en Tsavorite-straat, Waterfront Kompleks 8, Swakopmund, Namibië, 0000, Erongo
- Vanaf R2 800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Pier 8 is in 'n kompleks langs die Platz Am Meer Mall in Swakopmund geleë.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Albei slaapkamers het koningingrootte-beddens en hulle eie badkamers.
Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste en in die sitkamer is daar 'n gemaklike sitkamerstel. Die leefarea lei na 'n lieflike stoep met buitemeubels, 'n piekniektafel en 'n ingeboude braai.
Die woonstel is naby die strand, kroeë, restaurante en net 'n entjie se ry van ander besienswaardighede in die dorp af.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Elisna Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 38
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Hoek van Albatros- en Tsavorite-straat, Waterfront Kompleks 8, Swakopmund, Namibië, 0000, Erongo
- Gaste dink The Pier 8 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Vineta Swakopmund Erongo Namibië
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Albatros- en Tsavorite-straat, Waterfront Kompleks 8, Swakopmund, Namibië, 0000, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang