The Pomegranate
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Suikerbosweg 13, Durbanville Hills, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Pomegranate is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid in 'n stil en veilige woonbuurt Durbanville, in Kaapstad; 'n goeie halfpad tussen Kaapstad, Stellenbosch, Paarl en Wellington. Die snelgroeiende streek spog met puik winkelsentrums, insluitend Village Square, Tygervallei, Willowbridge, Glengary, Cobble Walk, asook restaurante, Durbanville MediClinic en Kaapstadse Vliegskool. Dit is 30 minute vanaf die naaste strand en Kaapstad Internasionale Lughawe.
Eenheid 1, die selfsorg-eenheid, is op die eienaars se perseel geleë met 'n privaat ingang, dubbelkamer en 'n en suite-badkamer met 'n dubbelvolume-stort.
Die eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, elektriese ketel, tweeplaatstoof, broodrooster, eierstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Bykomende geriewe sluit Openview-TV, 'n kluis vir waardevolle items, 'n eetarea op die onderdakstoep met 'n uitsig oor die berg en tuin in.
Gaste kan om die tafel op die patio of in die tuin met 'n berguitsig ontspan. Bykomende geriewe sluit parkeerplek onder skadunet agter 'n afstandbeheerhek in.
Rook is verbode op die perseel.
Besienswaardighede in die area sluit Tygervallei Natuurreservaat, Durbanville wynlandgoedere, Vrede Kunsgalery, Die Boer Teater, Kaapstadse strande, Gholflandgoedere, GrandWest Casino en Barnyard Teater in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Portier
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Frans
- Duits
- Zoeloe
Konferensiegeriewe
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Internet koppeling
- Koordlose internet
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Susan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Suikerbosweg 13, Durbanville Hills, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
- Gaste dink The Pomegranate het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Durbanville Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Suikerbosweg 13, Durbanville Hills, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang