The Rectory Guesthouse
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 37, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Rectory Guesthouse dateer uit 1850 en skuil in die skilderagtige dorpie Clanwilliam. Dié grasdak-gastehuis loop oor van karakter en bekoorlikheid en dit is ook 'n nasionale monument.
Elke stylvolle gastekamer het 1 dubbelbed of 2 enkelbeddens en word daagliks skoongemaak. Ontbyt is op aanvraag en teen ekstra kostes beskikbaar. Etes word bedien in die binnehof met sy lieflike alfresco-gevoel. Gaste is ook welkom om hul eie etes voor te berei in die goed toegeruste kombuis.
Die tuin word mooi in stand gehou en daar is 'n swembad, koeltebome en sitplek.
The Rectory Guesthouse is in die hoofstraat geleë so dit is lekker naby die koffiewinkels en restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
The Rectory
Guesthouse ...
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Hoofstraat 37, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Gaste dink The Rectory Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Clanwilliam Sederberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 37, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang