The Red Sugarbird
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Deel 13, Geelhoutboom, George, 6530, Wes-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Red Sugarbird bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n houthuisie in George en is ideaal vir 'n paartjie.
Dié eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuisie wat met 'n enkelplaat-induksiestoof, lugbraaier, ketel, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het gemaklike rusbanke. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Buite is daar 'n omheinde erf met privaat braaigeriewe en sitplek.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Ligging
- Deel 13, Geelhoutboom, George, 6530, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Deel 13, Geelhoutboom, George, 6530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang