Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Red Wine Cottage

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Rut L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Enjoyable and homely. The cottage is cosy, neat and comfortable. It is well-equipped for self-catering.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
The Red Wine Cottage
Dear Rut, Thank you for the review. Glad to hear you enjoyed your stay. Hope to have you back soon. Kind regards, Antoinette

Cullum T
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Comfortable and very spacious, and lovely hosts. Perfect place to stay for parents to come.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
The Red Wine Cottage
Thank you, Cullum. It was lovely to host your parents for their week stay while visiting you. Hope to see you again some time. Antoinette

Elmarie C
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Heerlike kuier in Stellenbosch. Antoinette was baie gaaf en ons het alles gehad wat nodig was. Ons gesin het baie lekker gebly. Die kothuis is pragtig ingerig en ek sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
The Red Wine Cottage
Dankie Elmarie vir die mooi resensie. Was heerlik om julle hier te ontvang. Hoop om julle weer te sien.

Gerrit E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Goeie plek om die Stellenbosch omgewing te verken. Heerlik gebly en geslaap. Alles is mooi instandgehou en skoon. Die gasvrou het ons ontvang en baie seker gemaak ons verstaan alles en is gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tony C
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Comfortable, tranquil, enjoyable and effective. My stay in The Red Wine Cottage was generally enjoyable and convenient. The location was ideal for a series of medical treatments close to Die Boord shopping complex. The Red Wine Cottage is comfortable, quite well equipped and in a quiet and safe suburban area which is also close to the centre of town and Stellenbosch University. The tranquility of the neighbourhood also helped me to focus on the work that I needed to do while in Stellenbosch. The host is a very helpful and considerate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlize E
Kort verblyf
4.8
Nov 2024

Ons moes ons planne aanpas omdat inkloktyd op kort kennisgewing verander het. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
The Red Wine Cottage
Beste Charlize Ek verstaan nie mooi jou boodskap van inklok tyd het verander nie. Ons het seker tye wat ons gaste kan akkommodeer tot 6 uur die aand, daarna gebruik ons 'n lockbox sisteem. Gaste hou nie altyd by hulle tye nie en dit is moeilik om almal altyd in persoon te ontmoet. Ons is bly jy het lekker gebly. Groete Antoinette

Glen T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Nov 2024

3 star budget accommodation. The cottage served our purpose and is budget accommodation. You get what you pay for.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lynette G
Kort verblyf
2.6
Jan 2024

Very poor internet coverage and the unit was very dirty in areas. Seems limited. My stay was convenient only.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Irma D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Heerlik gerieflik, skoon en netjies. The host is baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Baie goed ingerig en voorsien letterlik in al jou behoeftes, voel amper of jy tuis is. Baie mooi en goed ingerigde kothuis, goeie waarde vir jou geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
The Red Wine Cottage
Hello Louis Baie dankie vir jou resensie ek wardeer dit. Soveel mense bly hier, en min mense doen die moeite om te skryf so ek wardeer jou tyd. So bly julle het lekker gebly en was ons eerste gaste om die nuwe gas stofie uit te probeer. Ons is nou lekker toegerus met ligte en gas vir loadshedding. Kom kuier gerus weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 57

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swellengrebelstraat 1, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA25d678f81117b1704cbb2557bda201b01afdcff860c11940601c087948660952d636704cef6fa29e7207cc9d1619cafe9ac4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3) 19 5 1 5 1 Swellengrebel Street Die Boord 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.952329250066 18.850773947256

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang