Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Reserve Boutique Hotel

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.0
Luchelle W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Baie lekker en luuks. Definitief romanties en luuks verby.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chevaughn S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2021

Wonderlike diens. Net die beste. Wonderlike, vriendelike diens. Als was in plek, geen probleme ondervind nie. Goeie waarde vir geld. Baie lekker ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hercules R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2021

Baie rustig gewees. In 'n baie stil area as jy 'n bietjie wil gaan rustig wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
0.0
Waarde vir geld
4.0

Vossie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Apr 2021

Pragtige ligging, kamers ruim en gesellig, mooi skoon. Wag steeds vir navraag wat ek by Morne gedoen het. Geen TV, geen internet, geen spa, geen diens in middag en aande.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Lisa L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2019

Amazing place! Stunning place! Very friendly staff, top chef food, stunning rooms, stunning views and the list can go on. The staff went out of their way to make our stay wonderful! Our stay was too short, but we’ll definitely book again. I can’t believe places like this still exist!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neels S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2019

Heerlike verblyf. Baie vriendelik ontvang deur personeel. Baie netjiese verblyf van 5 ster gehalte en baie skoon en netjies. Ongelukkig was daar die laaste oggend 'n probleem met water wat later reggestel is. Daar is normaalweg nie aandetes nie, maar die personeel het vir 2 aande etes bedien wat ons waardeer en ons het nie nodig gehad om ver te ry vir etes nie. As ons egter kritiek mag lewer sou ons graag op hulle spyskaart vis wou sien. Het die verblyf geniet, maar ek is van mening dat die verblyf te duur geprys is vir wat aangebied word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

The Reserve Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R2 240
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 240
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R536, Hazyview, 1242, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9EV9LwPXILb9sP1tepOmuBaJ9XEfC96QDLYZrkIQtG1DS1tZOV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 240 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 R536 Hazyview 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -25.031244 31.024834

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang