+38
Gastehuis in Richmond

The Richmond Cafe and Rooms

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 108 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Elsabé B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

‘n Oase in die Karoo. Richmond Cafe and Rooms is 'n oase in die Karoo. Die kamers is pragtig en die kos heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan-daniël K
1 nag
5.0
Des 2025

Voortreffelik. Ongelooflik lekker. Ek sal elke keer in Richmond probeer oorbly net om hier te slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Comfortable. The service was professional and friendly. The food and the rooms were amazing. Best stay so far on N1 and we have travelled up and down for 25 years.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus &Amp;Amp; Hanlie R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Mooi perseel, kon eet op perseel, personeel was vriendelik en behulpsaam. Ja, nie veel meer wat ek kan uitbrei anders as wat ek reeds onder gesê het en die vrae wat ek beantwoord het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Victoria Logan L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Our favourite spot. Stunning spot to stay. It's calm, homely, beautifully decorated, spacious, spotless. Awesome staff and delicious food. Can't recommend Richmond cafe more highly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Richmond Rooms & Café voed mens se siel. Richmond Café & Rooms is so mooi en interessant! Elke hoekie het sy eie persoonlikheid. Ons het heerlik gebly en geëet! Groot komplimente.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santi M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Perfect stayover next to N1. Stylish, comfortable and relaxing stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trinka D
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Oortref alle verwagting! Zen in die Karoo. Bly 'n paar nagte! Stylvol en gemaklik. Tuintjies en swembad pragtig. Die mense wat daar werk, is uitsonderlik vriendelik en opreg. Kos uit boonste rakke. Bestel die skaaptjops. Het alle verwagtings oortref. Kan nie 'n fout maak nie. Dankie aan almal by Richmond Cafe en Rooms. Die plek en mense het my suster se verjaarsdag 'n onvergeetlike ervaring gemaak! Sal weer daar bly, oor en oor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zagaria M
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Perfek. Wat 'n wonderlike plek om te bly. Almal was so verwelkomend. Ons het die lekkerste kos ooit. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Ware gasvryheid - Prentjiemooi gastehuis. Ons is altyd versigtig vir nuwe oorslaapplekke, veral in klein plattelandse dorpies, maar ek sal sonder twyfel hierdie oorslaap aanbeveel. Dit voel of ons in 'n SA Home & Decor tydskrif ingestap het. Ongelooflike klein detail wat om elke hoek en draai te sien is. Ons was hartlik ontvang met koffie en melktert "oppie huis". Ware gasvryheid. Ons sou vir 'n paar dae in ons huisie kon woon - besonder gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Klaradyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 108

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

17 Leeb Street, Richmond, 7090, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA282af64a076ed1ea18dd241e4ffa000be14d5a1ec30947fdb86b1c5526f7fc6aa8d2c1023ea1a9c10e3f3c2264140fde046e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 108 5 1 5 17 Leeb Street Richmond 7090 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.41332453263 23.948410377335
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang