Pick your preferred language

English

Afrikaans

+38
Gastehuis in Richmond

The Richmond Cafe and Rooms

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 17 Leeb Street, Richmond, 7090, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

The Richmond Cafe and Rooms is 'n gastehuis net langs die N1 in die dorpie Richmond in die Noord-Kaap. Die gastehuis is die ideale oornagplek vir gaste wat tussen Johannesburg en Kaapstad reis.

Die gastehuis bestaan uit 'n paar witgekalkte, tradisionele Karoo-geboue, en die kamers is gerieflik ingerig met wit beddegoed en muskietnette. Elke gastekamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, en sommige kamers het 'n ekstra buitestort of -bad.

Troeteldiere met goeie maniere is welkom indien dit vooraf gereël word. Elke kamer het 'n privaat binnehof of omheinde tuingedeelte om gaste se troeteldiere te skei.

Die kafee op die perseel bedien ontbyt en aandete indien dit gereël word teen 'n ekstra, maar dit is nie gelisensieer nie, so gaste is welkom om hul eie drankies saam te bring. Die gastehuis bied 'n "groen kamer", wat 'n stil plek is om te lees en ontspan. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 105 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Jan-daniël K
5.0
Voortreffelik. Ongelooflik lekker. Ek sal elke keer in Richmond probeer oorbly net om hier te slaap.
Des 2025
Chantal J
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable. The service was professional and friendly. The food and the rooms were amazing. Best stay so far on N1 and we have travell...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Kobus &Amp;Amp; Hanlie R
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi perseel, kon eet op perseel, personeel was vriendelik en behulpsaam. Ja, nie veel meer wat ek kan uitbrei anders as wat ek reeds onder gesê het e...
Sien meer
Des 2025
Victoria Logan L
Saam met lewensmaat
5.0
Our favourite spot. Stunning spot to stay. It's calm, homely, beautifully decorated, spacious, spotless. Awesome staff and delicious fo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Karien V
Gesin met tieners
5.0
Richmond Rooms & Café voed mens se siel. Richmond Café & Rooms is so mooi en interessant! Elke hoekie het sy eie persoonlikheid. Ons het heerlik gebly...
Sien meer
Nov 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Klaradyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 105

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 17 Leeb Street, Richmond, 7090, Noord-Kaap
  • Gaste dink The Richmond Cafe and Rooms het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

17 Leeb Street, Richmond, 7090, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA282af64a076ed1ea18dd241e4ffa000be14d5a1ec30947fdb86b1c5526f7fc6aa8d2c1023ea1a9c10e3f3c2264140fde046e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 105 5 1 5 17 Leeb Street Richmond 7090 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.41332453263 23.948410377335
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang