Pick your preferred language

English

Afrikaans

+34
B&B in West Acres

The Rock Guesthouse

  • Slaapplek vir 36 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 29 Loerie Street, West Acres, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga Sien kaart

Beskrywing

The Rock Guesthouse bied netjiese, gerieflike, luukse en bekostigbare woonstelle vir sakereisigers of diegene wat net Mbombela (Nelspruit) en omgewing wil verken, of selfs net gaste wat graag by die eenheid wil bly en in die pragtige rotspoel wil ontspan.

Die gastehuis is in 'n veilige area net langs die N4 geleë, met maklike toegang tot die hoofpad na Barberton en Witrivier. Dit is ook naby restaurante, winkelsentrums, hospitale, die internasionale lughawe, die Krugerwildtuin en die berge wat die magiese Laeveld omsoom.

Elkeen van ons en suite-woonstelle is toegerus met lugversorging, 'n DStv-hotelpakket, 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, breekware en eetgerei. Ons patio, genaamd The Barn, bied 'n ontspanne atmosfeer waar ons 'n heerlike plaasontbyt en/of aandete op versoek bedien. Elkeen van ons kamers word daagliks skoongemaak en vars handdoeke word voorsien. Ons het 3 ruim gesinskamers met slaapplek vir 4 gaste elk, en 8 suites wat elkeen slaapplek vir 2 gaste bied. Daar is ook 3 suites met slaapplek vir 3 mense elk.

Die kamers strek oor 2 eiendomme, oorkant mekaar. Albei persele het swembaddens en veilige parkeerplek met elektriese heinings en elektroniese hekke.

Ontbyt en aandete is 'n opsionele ekstra, en slegs op weeksdae beskikbaar.

Die eienaars, Andre en Judie, sien uit daarna om jou te ontmoet.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 29 Loerie Street, West Acres, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink The Rock Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek

29 Loerie Street, West Acres, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 36 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2oO731lzQov0OfieGMO6WmfZza0iKhK6XVmS1miM9CMM1PtcsS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 29 Loerie Street West Acres 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.487812978914 30.95517039299

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang