The Rose Cottage B&B
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Van Riebeeck-straat 294, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Vanaf R1 390 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
The Rose Cottage Restaurante B&B is in die hartjie van Dullstroom in Mpumalanga geleë. Dit is halfpad tussen OR Tambo Internasionale lughawe en die Krugerwildtuin.
Die verblyf is in 'n baie stil area geleë en bied 3 verblyfopsies:
Blue Moon het 'n koninginggrootte-bed, en suite-badkamer met stort en daar is 'n TV in die sitkamer met DStv. Die kombuis is ten volle toegerus en daar is 'n stoep en onderdak-parkeerplek.
Classic Touch het 2 kamers. Die hoofslaapkamer is en suite en het 'n koninginggrootte-bed. Daar is 'n stort en bad. Die ander kamer het 2 enkelbeddens asook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is ten volle toegerus en die sitkamer het 'n kaggel en TV met DStv.
Golden Oldie is ruim en kyk uit oor die tuin. Die kamer het 'n koninggrootte-bed asook 'n en suite-badkamer. Daar is ook 'n spaarbed in die sitkamer.
Gaste moet by die restaurant inklok en ontbyt word by die restaurant in die hoofstraat bedien tussen 07:00 tot 11:00
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Anita Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 115
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Van Riebeeck-straat 294, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink The Rose Cottage B&B het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Dullstroom Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Van Riebeeck-straat 294, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang