Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Rosendal Country Retreat

Gastehuis
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anna Maria Johanna-straat 6, Rosendal, 9720, Vrystaat
  • Vanaf R1 595 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Rosendal Country Retreat bied gerieflike gastekamers in die plaasdorpie Rosendal.

Daar is 'n verskeidenheid kamers beskikbaar. Gaste kan kies tussen kamers vir 2 volwassenes of kamers vir 2 volwassenes en 2 kinders. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Elke kamer het 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n eetarea. Gratis, varsgebakte brood word voorsien. Gaste kan in die privaat sitarea voor die kaggel ontspan en hierdie area lei na die stoep met 'n tuinuitsig. Rook is binnenshuis verbode.

Gaste kan ook in die gemeenskaplike sitarea met 'n kaggel en gratis WiFi ontspan. 'n Houtvuurwarmbad is op versoek beskikbaar mits dit vooraf gereël word. Parkeerplek word voorsien en gaste het toegang tot braaigeriewe.

Rosendal spog met verskeie kunsgalerye en koffiewinkels en 'n rits verskillende geboue en huise vir gaste om te bewonder. Gaste kan ook die Mosamane-voetslaanroete aandurf, by Moolmanshoek gaan perdry of in die omgewing gaan bergfietsry.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Monique L
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely stay. We had a great stay. Service was excellent and we really appreciated all the little touches, like the loaf of bread and ja...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Rebekka S
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik, rustig, ontspannend. Ons het ons tyd by die Rosendal Country Retreat baie geniet. Die kamers is netjies, gemaklik en goed toegerus.
Jun 2024
Corrie K
Saam met vriende
5.0
Baie lekker. Hoogs aanbeveel. Baie gerieflik gebly.
Mrt 2024
Fiona M
Saam met lewensmaat
5.0
Splendid. It was truly the best, the host was very helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Craig L
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful, unplugged, restful and quiet. Our stay was peaceful, the room was clean and the retreat was well-kept. All staff were incredi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Bonni Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Anna Maria Johanna-straat 6, Rosendal, 9720, Vrystaat
  • Gaste dink The Rosendal Country Retreat het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 595
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 595
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anna Maria Johanna-straat 6, Rosendal, 9720, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce35bc85f097941b2743c7492162dfbd84ea6d10c6fc8d30811e3b18ab3e099760b54c232228c3e00334b2a9ec18775519dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 595 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 6 Anna Maria Johanna Street Rosendal 9720 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.498196995028 27.928006824487

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang