Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kon-Tiki Cabin

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 37, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kon-Tiki Cabin is 'n knus en bekoorlike tuinwoonstel in Yzerfontein wat verblyf bied vir 2 gaste wat op soek is na 'n rustige en gerieflike oornagplek.

Die woonstel is ingerig met 'n koningingrootte-bed en sluit 'n badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak in.

Die woonstel beskik oor 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, lugbraaier, elektriese braaipan, broodrooster en ketel. Die woonstel bied ook 'n slim-TV en gratis WiFi, maar daar is geen DStv nie.

'n Klein patio word voorsien waar gaste 'n Weber-braaifasiliteit en 'n eenplaatgasstoof sal vind.

Die woonstel het 'n privaat, aparte ingang en parkeerplek van die straat af, ideaal vir aandbraai. Op sekere dae is 'n klein 'gespesialiseerde' handwerk-venue en 'n geskenkwinkel op die eiendom geleë.

Die eiendom is in 'n klein sakekern geleë, naby 'n pasgemaakte ambagsbakkery, mikrobrouery, restaurante en winkels. Dit is ook naby 'n karavaanpark, tennisbane, 'n goedversorgde rolbalbaan met sy eie klubhuis, en 'n ontspanningsklub. Fyn seekosrestaurante en die 16 myl-strand is net 'n paar minute se stap weg, en die area bied wonderlike veldryfietsryplekke.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
TV
Verwarmer
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Shirley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Parkstraat 37, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kon-Tiki Cabin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 37, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10c84c2629f39bade4aac53087464abb530928e1dbeb1bf6a603903ede926dab398369a157f30834aaaaf1f7b512408e0098?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 37 Park Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.339890315875 18.164513625245

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang