Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Royal Familia Beach House

Selfsorg
Naweekaanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 6 Sep 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nkwazi-rylaan 12, Nkwazi Ridge 370, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R8 319 R5 546 per nag (plek vir 14)

Beskrywing

The Royal Familia Beach House bied bekoorlike selfsorgverblyf op die Nkwazi Ridge Estate in Zinkwazi Beach. Hierdie idilliese verblyf is perfek vir die hele gesin vir 'n ontspannende wegbreek naby die strand.

Hierdie smaakvol ontwerpte huis bied slaapplek aan 8 volwassenes en 6 kinders en beskik oor 7 slaapkamers en 5 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die oorblywende slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed, dubbelbed, enkelbeddens of beddens vir kinders. Daar is bad- en stortgeriewe in die huis. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die 2 eetareas het elk 'n etenstafel met sitplek vir 10 of 2 gaste. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, koffietafel en 'n TV. Die sitarea lei na die kuierarea met 'n pooltafel, 'n kroeg met 4 stoele en 'n paar rusbanke. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n stoep met pragtige uitsigte oor die see en lowerryke omgewing. Daar is ook 'n sprankelende swembad en meubels. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 14 Aantal kamers: 7 Aantal badkamers: 5
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xKinderbed vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xKinderbed vir 1
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xKinderbed vir 1
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 7
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 5
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 4

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 5

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4/5

Engela Geverifieer

Eiendomme 37

Resensies 5

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Nkwazi-rylaan 12, Nkwazi Ridge 370, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R8 319
R8 319 R5 546
per nag (plek vir 14)
Vanaf R8 319
R8 319 R5 546
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nkwazi-rylaan 12, Nkwazi Ridge 370, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA080ca3f0a588ccdf33ccedd3336848b05dacb247955091aeebaccea154376bec7b39f7bbca4e88fce47b36eda78a95e3412f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R8 319 nouVanaf R5 546 per nag (plek vir 14) 12 Nkwazi Drive 370 Nkwazi Ridge 4480 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.286493988076 31.434891990093
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang