The Sabie Town House Guest Lodge
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malieveldstraat 25, Sabie, 1260, Mpumalanga
- Vanaf R1 335 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Sabie Town House Guest Lodge is in Sabie, 'n klein, ontspanne dorp tussen dennebome in die Drakensberge in Mpumalanga. Gaste word in 'n warm huis verwelkom wat uit rivierklippe en plaaslike hout gebou is. Die huis bied 'n uitsig oor die pragtige Sabie-kloof.
Verblyf word aangebied in 9 gaste-suites waarvan 7 dubbelkamers is en 2 gesinseenhede met slaapplek vir 5 gaste elk. Dié ruim kamers is gerieflik ingerig om 'n huislike atmosfeer te skep. Elke kamer het 'n privaat ingang en die meeste van hulle bied 'n uitsig oor die lowerryke tuin.
Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word en heerlike ontbyt word soggens bedien. Gaste kan op die stoep staan en na die dassies wat in die oggendson bak kyk, na die visarend wat roep luister, die voëltjies wat geniet en as hul gelukkig is die seekoei sien verbyloop. Gaste kan ook 'n lekker bottel wyn in die bosveld tydens sonsondergang geniet en die uitsig oor die kloof en rivier vanaf 'n rots aanskou.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Greg Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Malieveldstraat 25, Sabie, 1260, Mpumalanga
- Gaste dink The Sabie Town House Guest Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sabie Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malieveldstraat 25, Sabie, 1260, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang