The Sails 609
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Timeball-boulevard 14, The Sails 609, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Vanaf R772 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Sails 609 is in die hartjie van Durban se Waterfront op die sesde verdieping van die Sail in Timeball-boulevard geleë. Die eenheid is naby uShaka Marine World en op die roete van 'n veilige, openbare vervoer-opsie. Gaste kan die pragtige sonsopkoms in die oggend geniet en saans die sonsondergang van die balkon af aanskou.
Dié bekoorlike woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die sitkamer het 'n platskerm-TV met Netflix. Let asb. dat daar nie DStv is nie. Die sitarea lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die hawe.
Die kompleks het n gemeenskaplike swembad wat gaste asb. by sekuriteit moet bespreek as gevolg van Covid19-beperkings. Daar is veilige parkeerplek vir 1 voertuig en die gebou het toegangsbeheer.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Benita Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 14
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Timeball-boulevard 14, The Sails 609, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Sails 609 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Point Waterfront South Beach Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Timeball-boulevard 14, The Sails 609, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang