The Sails G4
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Timeball-boulevard, Point Waterfront, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Sails G4 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in die middel van Durban. Hierdie woonstel is ideaal vir 1 of 2 persone wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek, naby 'n verskeidenheid besienswaardighede by die hawe.
Dié woonstel is ingerig met 2 enkelbeddens en het 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond en 'n stoof. Die sitkamer het gemaklike sitplek en lei na 'n balkon wat lieflike uitsigte oor die omgewing en dele van die hawe bied.
Die gebou beskik oor 'n gemeenskaplike swembad, 'n gimnasium, asook veilige parkeerplek met 24 uur-sekuriteit op die perseel. The Sails G4 is 200 meter vanaf Ushaka Marine World en is naby restaurante, winkels, die Durban ICC en South Beach.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Burrie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Timeball-boulevard, Point Waterfront, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Sails G4 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Point Waterfront South Beach Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Timeball-boulevard, Point Waterfront, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang