The Sails G4
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Timeball-boulevard, Point Waterfront, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Sails G4 is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n veilige woonstelblok in Durban se middestad geleë is. Die woonstel is ideaal vir 1 of 2 persone wat op soek is na gerieflike oornagplek naby verskeie besienswaardighede by die hawe.
Hierdie woonstel het 2 enkelbeddens, en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond en 'n stoof toegerus. Die sitarea bied gemaklike sitplek en toegang tot 'n balkon wat 'n lieflike uitsig oor die omgewing en dele van die hawe het.
Die gebou bied 'n gemeenskaplike swembad, 'n gimnasium en veilige parkeerplek met 24 uur-sekuriteit op die perseel. The Sails G4 is 200 meter van Ushaka Marine World af en dis lekker naby restaurante, winkels, die Durban ICC en South Beach geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gimnasium
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
Dienste
- Telefoon
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Burrie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Timeball-boulevard, Point Waterfront, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Sails G4 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Point Waterfront South Beach Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Timeball-boulevard, Point Waterfront, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang