Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

The Sanctuary

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Avonmouth-laan 27, Parklands, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Sanctuary is 'n selfsorghuis naby Bloubergstrand in Parklands en word deur plaaslike winkels en restaurante omring.

Dié ruim huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers wat elk 'n en suite-badkamer het. Die hoof-, tweede en derde slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed. Elke en suite-badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n sitarea, etenstafel, kombuis en 'n privaat stoep. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, ketel, wasmasjien, skottelgoedwasser, gasstoof en 'n oond toegerus.

Geriewe in die huis sluit 'n slim-TV met DStv en WiFi in. Gaste kan ook die swembad en braaigeriewe geniet en veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Aktiwiteite in die omgewing sluit swem, wynproe, fietsry, bergfietsry en visvang in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Ligging

  • Avonmouth-laan 27, Parklands, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 6 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 6 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Avonmouth-laan 27, Parklands, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA30643d837c09494912fb3010ba96b58046844d7f30dc2270332181776ef414f57da51008b49d75501cee6e3298a46c394805?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag (plek vir 6) 27 Avonmouth Avenue Parklands 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.8035786 18.513087

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345