The Sands
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Frank-weg 8, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
- Vanaf R3 420 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
The Sands is op die strand en bied luukse B&B-verblyf met maklike toegang tot 'n lieflike strand.
Dié gastehuis bied verblyf in kamers met mooi uitsigte oor die see en ongerepte kuslyn. Elke kamer is ideaal vir 'n paartjie, het lugversorging, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Een van die kamers het 'n buite-stort en 'n dek met 'n Jacuzzi.
Verder het elke kamer 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi en lei na 'n privaat dek met 'n uitsig oor die strand en die randvloeiswembad onder.
Gaste kan in die swembad afkoel en etes by die Octagon Restaurant met glasmure geniet. Dit het ook 'n grasdak, sentrale kaggel en 'n houtdek met 270°-uitsig oor die baai.
St. Francisbaai bied 'n rits aktiwiteite soos bootvaarte, swem, branderplankry, dolfyn- en walviskyk, staproetes en gholfspeel by die St. Francisbaai Gholfklub. Gaste kan ook die Kaapse St Francis-vuurtoring en die Irma Booysen-florareservaat besoek om die plaaslike fynbos te besigtig.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Liesl Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 23
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Frank-weg 8, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
- Gaste dink The Sands het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Frank-weg 8, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering: